Текст песни
Ek het lank gewag tot nou
My verskonings was so flou
Maar toe het ek U onthou
En besef die tyd is nou
Lank gewag vir 'n boodskap in die nag
Of 'n groot, groot klok se slag
Maar niks het met my gebeur
Tot Jesus geklop het aan my deur
Daar's 'n liefdesboodskap vir my en jou, een wat lewe gee en rus
Wees lief vir mekaar, dis al wat Hy vra want dis wie Jesus werklik is
Al wat ek vir jou wil sê
Is dat liefde in jou hart moet lê
Die waarheid sal jy altyd onthou
Die Gees van God leef nou binne jou
Daar's 'n liefdesboodskap vir my en jou, een wat lewe gee en rus
Wees lief vir mekaar, dis al wat Hy vra want dis wie Jesus werklik is
Ek het lank gewag tot nou
My verskonings was so flou
Maar toe het ek U onthou
En besef die tyd is nou
Daar's 'n liefdesboodskap vir my en jou, een wat lewe gee en rus
Wees lief vir mekaar, dis al wat Hy vra want dis wie Jesus werklik is
Yeah, daar's 'n liefdesboodskap vir my en jou, een wat lewe gee en rus
Wees lief vir mekaar, dis al wat Hy vra want dis wie Jesus werklik is
O, want dis wie Jesus werklik is
Ja dis wie Jesus werklik is
Комментировать