Текст песни
'n Sekond om jou raak te sien, minuut hou van jou
Na 'n uur heel verlief, kan nie meer sonder jou nie
Elke dag wil ek met jou praat, 'n week net vir jou
Na 'n maand is jy al een wie ek vas wil hou
Ja jy is die een wat ek altyd sal liefhê
Ek is omdat ons is, omdat jy langs aan my is
En die beste van alles is, as ek val is jy daar
Ek is omdat ons is omdat jy my op 'n pad lei
En die beste van alles is dat ek mal is oor jou
Na die jare nog aan die gang net ek en jy
Deur gevare was ons nie bang, net sterk gebly
Want jy's alles vir my
Ja jy is die een wat ek altyd sal liefhê
Ek is omdat ons is, omdat jy langs aan my is
En die beste van alles is, as ek val is jy daar
Ek is omdat ons is omdat jy my op 'n pad lei
En die beste van alles is dat ek mal is oor jou
Hoekom het ek dan so vinnig van liefde geweet?
En hoekom wil hê dan 'n leeftyd om jou te vergeet?